Ronald Fraser (akteur)

Ronald Fraser
Geboortenaam Ronald Gordon Fraser
Geboorte (1930-04-11)11 April 1930
Sterfte 13 Maart 1997 (op 66)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2 dogters
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ronald Fraser (11 April 1930 – 13 Maart 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Flight of the Phoenix (1965), The Killing of Sister George (1968), en The Wild Geese (1978), en in die televisiereeks The Misfit (1970).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search